Modulekode | PLG 262 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Basiese beginsels van plantpatologie. Die konsep van siekte in plante. Oorsake van plantsiektes. Stadiums in ontwikkeling van plantsiektes. Siektesiklusse. Diagnose van plantsiektes. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MBY 161 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App